Brits se ringbalspelers kook
BRITS POS - BRITS - Dit was ‘n uitstekende seisoen vir die spelers van Brits Ringbalklub met talle hoogtepunte en ‘n hele rits prestasies gedurende die jaar.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 11 Oktober 2019 uitgawe.