FRANCO MOSTERT: Oud-Britsie maak geskiedenis in Wêreldbeker-eindstryd

Written by elsabe. Posted in Sport

BRITS POS - BRITS - Die oud-Britsie, Franco Mostert (29), gaan geskiedenis maak, deur die eerste rugbyspeler van Brits te wees, wat vir die Springbokke in die Rugbywêreldbeker-eindstryd 2019 uitdraf.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 1 November 2019 uitgawe.