Drie Wêreldkampioenskaptitels vir Protea-skut

Written by elsabe. Posted in Sport

BRITS POS - BRITS - Nico Roets (22), ‘n wêreldkampioen skut van Brits, het geskiedenis gemaak toe hy die jongste Protea-skut geword het wat drie wêreldkampioenskaptitels tydens die 2019 International Gallery Rifle World Championships verwerf het.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 15 November 2019 uitgawe.