Hulle wikkel op die dansbaan

Written by elsabe. Posted in Sport

BRITS POS - BRITS - Danstique Sosiale Dansskool in Brits se dansers het tydens die onlangse dans-eksamen baie goed presteer en uitslae tussen 95% en 100% behaal.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 29 November 2019 uitgawe.