Britsies laat die rekords spat

Written by elsabe. Posted in Sport

BRITS POS – BRITS – Die swemmers van Hoërskool Brits het verlede Donderdag, 30 Januarie 2020 die rekords behoorlik laat spat tydens die kortbad swemgala teen die Hoërskole Bergsig en Hartbeespoort.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 7 Februarie 2020 uitgawe.