BRITS KATANAS: Skopboksers mik hoog

Written by elsabe. Posted in Sport

BRITS POS – BRITS – Vier van Brits Katanas se skopboksers, Edward Ndou, Juandru Mostert, Daniël Nortje en Simpiwe Mayesela het Saterdag, 7 Maart 2020, aan een van die groter skopbokstoernooie in die land, die Great North 1-kampioenskappe in Pretoria  deelgeneem en behoorlik stof in hul teenstanders se oë geskop.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 13 Maart 2020 uitgawe.