Presteer in skouarena

Written by Liesl. Posted in Sport

BRITS POS – BRITS – Ruiters van Academy of Horsemanship op De Kroon het gedurende die maand aan drie verskillende oefenskoue deelgeneem en baie goeie prestasies behaal. Volgens Soné Treblanche, die akademie se pedry-instrukteur, was dit vir die ruiters ‘n wonderlike ervaring om na maande weer terug in die skou arena te kon wees en met hul vaardighede te kon pronk.
To read the full story, read our 28 May 2021  issue.