Geveerdes skud solank hul vere reg
BRITS POS - BRITS - Duiweboere van die omgewing en lede van Brits Posduifklub sien met groot afwagting uit na die nuwe wedvlugseisoen wat gedurende Mei gaan begin.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 22 Februarie 2019 uitgawe.