‘n Skopbokser van formaat

Written by elsabe. Posted in Club Sport

BRITS POS - BRITS - Geoffrey French (12) het homself tydens die Great North 3 Kickboxing-toernooi, wat in Pretoria plaasgevind het, as ‘n skopboks-kampioen bewys toe hy ‘n goue- én silwer medalje vir Point fighting en Continuous fighting verower het.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 19 Oktober 2018 uitgawe.