Vyf medaljes vir senior gimnaste
BRITS POS - BRITS - Twee van Brits Gimnastiekklub se senior gimnaste, Miranda Pieterse en Lana Hatting, het onlangs aan die Suid-Afrikaanse Gimnastiek-kampioenskappe, by die Matsportsentrum in Centurion deelgeneem en puik presteer.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 2 November 2018 uitgawe.