Atlete vaar uitstekend in Om die Dam
BRITS POS - BRITS - Amanzi Atletiekklub spog vanjaar met ‘n rekordgetal van 16 atlete wat die 50km Om die Dam Ultra-marathon suksesvol voltooi het. Vyf ander atlete van die klub het die 21,1km half-marathon ook met goeie tye voltooi.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 22 Maart 2019 uitgawe.