Sewe medaljes vir Brits Katanas

Written by elsabe. Posted in Club Sport

BRITS POS - BRITS - Brits Katanas, ‘n SAKA (South African Kickboxing Association) geregistreerde klub, se sewe skopboksers, Daniel Nortjé, Edward Ndou, Tshepo Seabe, Scott Schoeman, Simpiwe Mayisela, Aldo van der Heever en Christiaan du Toit, het puik tydens die onlangs Great North 2 ope-kampioenskappe in Kemptonpark presteer en gesamentlik sewe medaljes (2 x goud, 3 x silwer, 2 x brons) verower.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 20 September 2019 uitgawe.