Karatekas verwerf 18 medaljes

Written by elsabe. Posted in Club Sport

BRITS POS - BRITS - Vyftien karatekas van Bosveld Karate Akademie het op 26 Oktober 2019 aan die Interschools Development Championships deelgeneem en gesamentlik 18 medaljes verower.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 15 November 2019 uitgawe.