HPL KRIEKET: Uitspeel-wedstryde begin môre

Written by elsabe. Posted in Club Sport

BRITS POS - BRITS - Die HPL (High School Premier League) krieket-liga, vir leerlinge van skole in Brits en die omgewing, wat vir die derde agtereenvolgende jaar deur Albertus Roodt van Into Cricket aangebied word, is volstoom aan die gang.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 22 November 2019 uitgawe.