Veerpyltjieklub lewer talle SA-kampioene op
BRITS POS - BRITS - Smapers Veerpyltjieklub in Brits, onder leiding van André Erasmus het gedurende die afgelope drie jaar talle Suid-Afrikaanse-kampioene opgelewer en vanjaar het daar weer twee lede, Ryno Steyn en Niel Jacobs gekwalifiseer om eersdaags die Bojanala Distrik by die Suid-Afrikaanse Veerpyltjie-kampioenskappe in Port Elizabeth te verteenwoordig.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 29 Maart 2019 uitgawe.