Britsies slaggereed vir Comrades
BRITS POS - BRITS - Agt lede van die plaaslike Amanzi Atletiekklub gaan Sondag aan die uitmergelende Comrades Ultra Marathon, wat vanjaar vir die 93ste keer aangebied word, deelneem.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 8 Junie 2018 uitgawe.