Skopboksers op pad na SA’s
BRITS POS – BRITS – ‘n Totaal van 23 studente van die Red Dragon Kickboxing Club in Hartbeespoort, het onlangs aan die Great North 1-skopbokstoernooi in Valhalla, Pretoria deelgeneem en puik presteer.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 13 April 2018 uitgawe.