Tags: Brits, Pos, News, Sport, club

Normie mik raak

Written by elsabe. Posted in Club Sport

BRITS POS - BRITS - Die avonturier Normie Eckard, het Brits se naam al bykans regoor die land met sy uitdagende avonture hoog gehou, maar dié parapleeg is ook ‘n sportman van formaat wat onlangs sy nasionale veerpyltjie-kleure verwerf het.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 11 Oktober 2019 uitgawe.

Sewe medaljes vir Brits Katanas

Written by elsabe. Posted in Club Sport

BRITS POS - BRITS - Brits Katanas, ‘n SAKA (South African Kickboxing Association) geregistreerde klub, se sewe skopboksers, Daniel Nortjé, Edward Ndou, Tshepo Seabe, Scott Schoeman, Simpiwe Mayisela, Aldo van der Heever en Christiaan du Toit, het puik tydens die onlangs Great North 2 ope-kampioenskappe in Kemptonpark presteer en gesamentlik sewe medaljes (2 x goud, 3 x silwer, 2 x brons) verower.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 20 September 2019 uitgawe.