Wintersport skop af
BRITS POS – BRITS – Dis weer tyd vir wintersport en die spelers van Hoërskool Brits se rugby-, netbal- en hokkiespanne is slaggereed en sien met groot afwagting uit na ‘n suksesvolle seisoen op die sportsvelde.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 28 Februarie 2020 uitgawe.