Elies se hokkiekampioene
BRITS POS - BRITS - Laerskool Elandskraal se o.13-hokkiespan het Vrydag, 23 Augustus 2019, tydens Thornhill Primary School se Seven-a-side-hokkietoernooi, as o.13-kampioene uit die stryd getree.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 30 Augustus 2019 uitgawe.