Britsie hokkiespelers wys hul staal

Written by elsabe. Posted in School Sport

BRITS POS – BRITS - Verlede naweek het Laerskool Brits se seuns en dogters o.13A-hokkiespanne in ‘n bibberkoue Bethlehem in die Oos-Vrystaat aan die Super 8-hokkiekampioenskappe deelgeneem.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 13 September 2019 uitgawe.