HPL krieket volstoom aan die gang
BRITS POS - BRITS - Vanjaar is die derde agtereenvolgende keer wat Albertus Roodt van Into Cricket, die HPL (High School Premier League) krieket-liga, vir leerlinge van skole in Brits en die omgewing aangebied.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 8 November 2019 uitgawe.