Gustav laat die speke sing
BRITS POS - BRITS - Gustav Venter (o.16) van Die Hoërskool Wagpos het verlede Saterdag, 1 Februarie 2020 aan die Xco Cross Country-kampioenskappe in Pretoria, by die Voortrekkermonument deelgeneem en baie goed presteer.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 7 Februarie 2020 uitgawe.