Hokkiespelers mik vir goud
BRITS POS - BRITS - Die hokkiespanne van Hoërskool Brits het op 25 Mei in Rustenburg teen verskeie ander spanne meegeding en uitstekende spel gelewer.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 7 Junie 2019 uitgawe.
Tags: Brits, Pos, News, Sport, schools,
BRITS POS - BRITS - Die hokkiespanne van Hoërskool Brits het op 25 Mei in Rustenburg teen verskeie ander spanne meegeding en uitstekende spel gelewer.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 7 Junie 2019 uitgawe.
BRITS POS – BRITS – Drie van Schoemies se netbalspanne het vir die eerste keer ooit geskiedenis gemaak en deurgedring na die Noordwes-finaal.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 31 Mei 2019 uitgawe.
BRITS POS - BRITS - Sedert die begin van die seisoen is Hoërskool Brits se rugby-, hokkie- en netbalspanne op die wenpad nadat hulle, hul teenstaanders in bykans al die wedstryde sover gewen het.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 24 Mei 2019 uitgawe.
BRITS POS - BRITS - Bernard Badenhorst (13) van Meerhof in Hartbeespoort het vanaf 8 tot 12 April 2019 aan die World Indoor Archery Championships (WIAC) in Wellington, Nieu-Seeland, in die Junior Male Bowhunter Limited-afdeling (JMBL) deelgeneem en uitstekend presteer.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 3 Mei 2019 uitgawe.
BRITS POS - BRITS - Dié seuns van Laerskool Brits is vir die Brits sirkel-rugbyspanne (o.12 en o.13) gekies wat aan die Noordwes Luiperds-rugbyproewe gaan deelneem.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 26 April 2019 uitgawe.