Tags: Brits, Pos, News, Sport, schools,

Ruiter presteer

Written by elsabe. Posted in School Sport

BRITS POS - BRITS - Roché Coetzee, ‘n ruiter van Laerskool Olienpark, het onlangs aan die finale rondte van die South African National Equestrian Schools Association (SANESA-kampioenskappe), wat by Kyalami Park in Midrand aangebied is, deelgeneem. 

Om die volle storie te lees, kyk na ons 2 November 2018 uitgawe.

Wagposters woeker by Jeugskou

Written by elsabe. Posted in School Sport

BRITS POS - BRITS - Vyftien leerlinge van Die Hoërskool Wagpos het die pasafgelope skoolvakansie, die Noordwes-Noord (NWN) Jeugskou-span verteenwoordig en aan die jaarlikse Nasionale Jeugskou-kampioenskappe op George in die Wes-Kaap, deelgeneem.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 19 Oktober 2018 uitgawe.

Britsie hokkiebokkies eindig sterk

Written by elsabe. Posted in School Sport

BRITS POS - BRITS - Laerskool Brits se o.13A-hokkiespan het tydens die Noordwes A-afdeling uitspeelwedstryde in Klerksdorp ‘n brons medalje verower toe dié wedstryd met strafdoelskoppe bepaal is en hulle vir Laerskool Lichtenburg 4-2 geklop het.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 12 Oktober 2018 uitgawe.