Klein, maar getrein
BRITS POS - BRITS - Die oulike o.7-hokkiespan van Laerskool Brits het verlede Saterdag aan ‘n hokkie-dag by Laerskool Proteapark in Rustenburg deelgeneem.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 31 Augustus 2018 uitgawe.
Tags: Brits, Pos, News, Sport, schools,
BRITS POS - BRITS - Die oulike o.7-hokkiespan van Laerskool Brits het verlede Saterdag aan ‘n hokkie-dag by Laerskool Proteapark in Rustenburg deelgeneem.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 31 Augustus 2018 uitgawe.
Die o.16-rugbyspan van Hoërskool Brits het die afgelope naweek in die Virseker Beker-finaal teen Hoërskool Sasolburg te staan gekom.
Lees meer in ons 24 Augustus 2018 weergawe.
BRITS POS – BRITS - Twee van Hoërskool Brits se rugbyspanne, die o.15A- en o.16A-spanne is sterk aanspraakmakers in die Virseker Bekertoernooi.
Lees meer in ons 10 Augustus 2018 weergawe.
BRITS POS - BRITS - Dié knap gr.8-hokkiespeler van Hoërskool Wagpos, Twané de Beer, was tydens die Bokkie-week in Naboomspruit, kaptein van die Noord-Transvaalse o.14-span.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 13 Julie 2018 uitgawe.
BRITS POS - BRITS - Hoërskool Wagpos se rugbyspanne het vanjaar ‘n goeie seisoen beleef, maar dit was die o.16 B-span wat uitgeblink het en as naaswenners in die liga-finaal uit die stryd getree het.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 29 Junie 2018 uitgawe.