Blits Britsie in Craven-span
BRITS POS - BRITS - Rethabile Malahlela, ‘n leerder van Laerskool Brits is opgeneem in die Noordwes-Luiperds o.13-Cravenweekspan as linkervleuel.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 22 Junie 2018 uitgawe.
Tags: Brits, Pos, News, Sport, schools,
BRITS POS - BRITS - Rethabile Malahlela, ‘n leerder van Laerskool Brits is opgeneem in die Noordwes-Luiperds o.13-Cravenweekspan as linkervleuel.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 22 Junie 2018 uitgawe.
BRITS POS – BRITS – Die rugbyspelers van Laerskool Brits het skitterend gevaar en vyf spanne dring deur na die semi-finale van die Noordwes Grootskole-kompetisie wat eerskomende Saterdag, 16 Junie in Klerksdorp gehou word.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 15 Junie 2018 uitgawe.
BRITS POS - BRITS - Al vyf van Laerskool Elandskraal se rugbyspanne, die o.9A’s, o.10A’s, o.11 A’s, tweedes asook die eerstespan het verlede week tydens die finale ronde van die Brits Sirkel-liga vir medium skole, as wenners uit die stryd getree.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 8 Junie 2018 uitgawe.
BRITS POS – BRITS – Al vier die rugbyspanne van Hoërskool Brits het verlede Saterdag aanskoulike rugby teen die spanne van Hoërskool Vryburg gespeel.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 1 Junie 2018 uitgawe.