Britsie skitter as beste hekkie-atleet
Mia de Beer, kranige o.12-atleet van Laerskool Brits het tydens die Gautengse Atletiekklub Meriete-aand, die trofee vir Beste Junior Hekkie-atleet van 2018 verower. Mia ontvang ook verskeie sertifikate vir haar prestasies as atleet.
Lees meer in ons 18 Mei 2018 weergawe.