Tags: Brits, Pos, Latest, News, Sport,

Britsies laat die rekords spat

Written by elsabe. Posted in Sport

BRITS POS – BRITS – Die swemmers van Hoërskool Brits het verlede Donderdag, 30 Januarie 2020 die rekords behoorlik laat spat tydens die kortbad swemgala teen die Hoërskole Bergsig en Hartbeespoort.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 7 Februarie 2020 uitgawe.

Soos ‘n vis in die water

Written by elsabe. Posted in Sport

BRITS POS - BRITS - Luca Otto (8), van Victor Aquantum Swemklub, in Brits het die naweek aan die Waterborn Junior Leaque Gala Series in Midrand deelgeneem en goed presteer.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 24 Januarie 2020 uitgawe.

Nog ‘n Bok in wording

Written by elsabe. Posted in Sport

BRITS POS – BRITS – Om rugby te speel is sy lewe en as Marchant Thirion (18), ‘n Britsie in murg en been, op die rugbyveld kan uitdraf, is hy op sy gelukkigste.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 20 Desember 2019 uitgawe.