Tags: Brits, Pos, Latest, News, Sport,

Geveerdes se uitslae

Posted in Sport

BRITS POS - BRITS - Die ongure weer van die afgelope naweek het daartoe gelei dat die geveerdes van Brits Posduifklub afgelope naweek eers Sondagoggend vanaf Christiana gelos is.

To read the full story, read our 03 July 2015 issue.

Kansa relay for life

Posted in Sport

BRITS POS - BRITS - Die beplanning vir Kansa se Relay for Life, wat op 25 en 26 September plaasvind is goed op dreef en daar word weer eens na nóg ‘n suksesvolle projek uitgesien. Die geleentheid vind vanjaar op Hoërskool Wagpos se veld plaasvind en begin amptelik Vrydagaand om 18:00 en eindig Saterdagoggend 06:00.

To read the full story, read our 26 June 2015 issue.

Goodwill verwerf ‘n silwer Comrades-medalje

Posted in Sport

BRITS POS - BRITS - Goodwill Leburu, ‘n talentvolle atleet van Brits het onlangs die Comrades ultra marathon vir die eerste keer gehardloop en dié uitdagende wedloop in ‘n tyd van sewe-uur, 29 minute en 39 sekondes voltooi. Goodwill, ‘n oud-leerling van Hoërskool Brits en werknemer van Magalies Sitrus (sy hoof borg), het al talle suksesvolle wedlope op sy kerfstok. As lid van Hartbeespoort marathonklub was hy die enigste een van die klub wat die geleentheid gehad het om heelvoor, in groep A saam met al die elite-atlete te kon wegspring.

To read the full story, read our 26 June 2015 issue.