Karatekas gradeer suksesvol
BRITS POS - BRITS - Bosveld Karate Akademie se karatekas het tydens die jaarlikse gradering suksesvol na hul volgende gordels gegradeer.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 6 September 2019 uitgawe.
Tags: Brits, Pos, Latest, News, Sport,
BRITS POS - BRITS - Bosveld Karate Akademie se karatekas het tydens die jaarlikse gradering suksesvol na hul volgende gordels gegradeer.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 6 September 2019 uitgawe.
BRITS POS – BRITS - Die o.10A- en o.13A-krieketspanne van Laerskool Brits het puik presteer en is wenners in hulle ouderdomsgroepe van die Kwena Laerskole Krieket (Grootskole).
Om die volle storie te lees, kyk na ons 30 Augustus 2019 uitgawe.
BRITS POS – BRITS – Two talented local dancers from Brits, Thomo Tlhabane and her partner Reagile Pine, have been tearing up the dance floor with their enthusiastic dance movements at the South African Dance Teachers Association (SADTA) Championships, recently held at Silverstar Casino in Roodepoort.
To read the full story, read our 23 August 2019 issue.
BRITS POS - BRITS - Hoërskool Brits se o.16-rugbyspan het Saterdag geskiedenis gemaak toe hulle die eerste span in dié skool se geskiedenis geword het wat vir ‘n tweede keer die Virsekerbeker kon verower!
Om die volle storie te lees, kyk na ons 16 Augustus 2019 uitgawe.
BRITS POS - BRITS - Twee van Hoërskool Brits se rugbyspanne, die o.15’s en die o.16’s het verlede Saterdag in die semi-finale ronde van die Virsekerbeker vir medium grootte skole met HTS Tom Naudé (o.16’s) en met Curro Heuwelkruin (o.15’s) in Pietersburg afgereken en so na die finale ronde, eerskomende Saterdag deurgedring.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 9 Augustus 2019 uitgawe.