Tags: Brits, Pos, Latest, News, Sport,

HOËRSKOOL BRITS RUGBY: Virseker op die wenpad!

Written by elsabe. Posted in Sport

BRITS POS - BRITS - Twee van Hoërskool Brits se rugbyspanne, die o.15’s en die o.16’s het verlede Saterdag in die semi-finale ronde van die Virsekerbeker vir medium grootte skole met HTS Tom Naudé (o.16’s) en met Curro Heuwelkruin (o.15’s) in Pietersburg afgereken en so na die finale ronde, eerskomende Saterdag deurgedring.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 9 Augustus 2019 uitgawe.

NW Boerboelskou hier in Brits

Written by elsabe. Posted in Sport

BRITS POS - BRITS - Die jaarlikse Noordwes-streek Boerboelskou en registrasie, aangebied deur die South African Boerboel Breeders Society (SABBS), vind aanstaande Saterdag, 3 Augustus 2019 vanaf 08:00 tot 16:00, by die NG Kerk Vorentoe, op Wolwekraal plaas.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 26 Julie 2019 uitgawe.

Bernard is die Afrika boogskiet-kampioen

Written by elsabe. Posted in Sport

BRITS POS - BRITS - Ons plaaslike boogskiet-kampioen, Bernard Badenhorst (13) is so pas ook as die nuwe Afrika-kampioen gekroon, nadat hy ‘n goue medalje tydens die African Regional Field Archery Championships (ARFAC), in Lusaka, Zambië verwerf het. 

Om die volle storie te lees, kyk na ons 12 Julie 2019 uitgawe.