Veerpyltjie-kampioene tref die teiken
BRITS POS - BRITS - Niël Jacobs en Ryno Steyn, twee lede van Smapers Veerpyltjieklub in Brits, is vir die Suid-Afrikaanse Bojanala-assosiasiespan gekies. Hulle is tans in Port Elizabeth waar hulle aan die SA’s deelneem.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 5 Julie 2019 uitgawe.