Gewapende rower gevonnis tot direkte gevangenisstraf van 15 jaar

Posted in Tuis

GEMSBOK-KATHU: Kabelo Lechoene (29), is verlede week deur die Kathu-streekhof skuldig bevind en gevonnis tot 15 jaar direkte gevangenisstraf vir gewapende roof en die besit van ongelisensieerde vuurwapen en ammunisie.

Twee gewapende mans is op 9 November 2019 in hegtenis geneem kort nadat ‘n werknemer van ‘n kettingwinkel op pad was om geld by die ABSA-bank in te betaal, van ‘n onbekende bedrag geld in die Kathu-winkelsentrum beroof is.   To read more, read our 30 Oct 2020  issue