Oorstroming in Noord-Kaap na swaar reënval
GEMSBOK-UPINGTON: Na afloop van baie swaar reënval in veral die Kuruman/Kathu distrik het gemeenskappe hier verskeie vlakke van oorstromings ervaar.
Die swaar reënval het ook die styging van watervlakke in die provinsie meegebring. Die opberging van water in die Noord-Kaap is tans 106,2% vol of 155,4 miljoen kubieke meter. Die volle opbergingsvermoë van die provinsie is 147,3 miljoen kubieke meter.
To read more, read our 05 Feb 2021 issue.