Na twee jaar erken ma skuld

Posted in Tuis

GEMSBOK-SPRINGBOK: ‘n Misdaad het ‘n manier om op ‘n wonderlike wyse uit te kom.

Só was dit ook nou die geval met Chirelda Lombard (toe 32) wat onlangs herken het, dat sy eintlik verantwoordelik was vir kleine “Gabrielle” se dood.

In ‘n pleitverklaring Maandag, 26 April op Springbok, het sy ook erken dat sy haar baba op ‘n vullishoop te Hondeklipbaai gaan “dump” (stort) het.   To read more, read our 30 April 2021 issue.