Uppies bou brûe
GEMSBOK-UPINGTON: Heelwat leerders van die Hoërskool Upington het onlangs aan die jaar se brugbou-kompetisie deelgeneem.
Staan op Genade van Karla de Beer, Mar-Zanne Strauss en Francois Jeppe wen hierdie jaar se brugbou met nie net die beste breekgewig nie, maar ook die beste estetika punt. Baie geluk.
In die tweede plek is The Real Makoya van Rique Slabbert, Janco Botma en LJ Kotzé en in die derde plek is Sticky Situation van Carla Serfontein, Kaylené Carr en JD Carr. Vir meer skolenuus lees ons 07 Mei 2021 uitgawe