ZFM Loods 15 dae aktivisme program
GEMSBOK-UPINGTON: Die SAPD in die ZF Mgcawu-distrik het onlangs die 16 dae van aktivisme vir geen geweld teen vroue en kinders in die strate van Upington van stapel gestuur nie.
Die aanvang van die veldtog is deur middel van pamflette versprei op verskillende kruisings in Upington, Rosedale en Paballelo gedoen. To read more, read our 11 Des 2020 issue.