NK se blou-en-groen-druppel status
GEMSBOK-UPINGTON: AfriForum het van Augustus tot Oktober 2020 verskeie dorpe in die Noord-Kaap se water getoets om die gehalte van dié dorpe se drink- (bloudruppelstatus) en rioolwater (groendruppelstatus) te bepaal.
Dié projek was vanjaar belangriker as ooit weens die COVID-19-pandemie en navorsing wat toon dat dié virus in rioolstelsels opgespoor kan word, wat beteken dat ’n mens brandpunte kan identifiseer. To read more, read our 11 Des 2020 issue.