Een van SA se mees gesoekte misdadigers in Kuruman gearresteer

Posted in Jongste Nuus

GEMSBOK-KURUMAN: Een van SA se ‘mees gesoekte misdadigers’, Nicholas Manci,  is verlede week in Kuruman opgespoor nadat hy maande lank voortvlugtig was.

Noord-Kaapse owerhede het daarin geslaag om een ​​van die land se mees gesogte mans op te spoor, nadat hy maande lank gesoek is vir misdade wat onderskeidelik in 2016 en 2019 gepleeg is. To read more, read our 25 Des 2020  issue.