Twee Marchand mans aangekla vir poging tot moord
http://www.northwestnewspapers.co.za/gemsbok/index.php/nuutste-uitgaweGEMSBOK-MARCHAND: Die Marchand gemeenskap is briesend oor die wrede aanranding en poging tot moord op Phillips van Wyk (51) verlede week.
Volgens lede van die gemeenskap was Phillips by ‘n bekende visvang en waterskep plek by die Oranjerivier, toe die twee mans hom ontvoer het.
Jan Heyneke (60) en Christiaan Breedt (51) is in hegtenis geneem nadat hulle Sondagoggend omstreeks 09:00 na bewering vir Phillips ontvoer, angerand en vir dood agter gelaat het. To read more, read our 25 Des 2020 issue.