Vrou en drie kinders brand dood in huis
GEMSBOK-AUGRABIES: ‘n Tragedie, wat volgens inwoners van die gebied verhoed kon word, het homself verlede naweek in die stil woongebied afgespeel, toe ‘n vrou en haar drie kinders ‘n vlammedood gesterf het.
Die Augrabies SAPD het ‘n geregtelike doodsondersoek geloods, nadat die vrou en haar kinders in hulle brandende huis omgekom het. To read more, read our 25 Des 2020 issue.