Trio in hof vir tenderbedrog
GEMSBOK-UPINGTON: Twee maatskappydirekteure en ‘n voormalige senior amptenaar van die Noord -Kaapse gesondheidsdepartement is in kookwater oor ‘n onreëlmatige tenderskandaal van R453 miljoen.
Die drietal word daarvan beskuldig dat hulle bedrieglike dokumente vir die onderneming, genaamd Defensor Electronic Security Systems, ingedien het om ‘n onregverdige voordeel te verkry vir ‘n tender om veiligheidsdienste aan die departement van gesondheid te verskaf.
To read more, read our 15 Oct 2021 issue.