Samewerking bring verligting te midde van NK veldbrande
GEMSBOK-UPINGTON: Hulp kom nou van selfs die mees onwaarskynlikste plekke na aanleiding van die veldbrande in die Noord -Kaap, wat binne enkele dae groot verwoesting gesaai het. Tog is baie meer hulp nodig.
Die Kimberley-diamantmynmaatskappy, Ekapa, en die Noord-Kaapse landboubesigheid GWK, het kragte saamgesnoer om hulp te verleen aan die meer as 100 000 ha verskroeide aarde in gebiede tussen Schmidtsdrift, Campbell, Douglas, Kimberley, Magersfontein en Jacobsdal is in puin agtergelaat. To read more, read our 15 Oct 2021 issue.