Munisipaliteit min gepla oor besoedelde water
GEMSBOK-KURUMAN: Die Ga-Segonyana Munisipaliteit steur hom glo nie aan dodelike besoedeling van die Kuruman Oog-besproeiingskanaal nie.
Groot kommer heers tans oor berigte dat vee besig is om te vrek van die baie hoë E.coli -vlakke in die varswaterbesproeiingskanaal wat van die Kuruman Oog af deur die dorp vloei, na ver afgeleë dorpe en landelike gebiede. To read more, read our 5 Nov 2021 issue