Drie dood na sersant begin skiet
GEMSBOK-SPRINGBOK: Die Onafhanklike Polisie Ondersoekdirektoraat (Opod) ondersoek ‘n voorval waarin ‘n polisiebeampte sy vrou doodgeskiet, haar vermeende minnaar gewond en toe homself om die lewe gebring het.
Opod-ondersoekers was glo reeds Saterdag op pad na die toneel om die oorsaak van dood as gevolg van polisie-optrede te ondersoek. To read more, read our 10 Des 2021 issue.