Veedief loop hom vas op grens
Die waarnemende distrikskommissaris van ZF Mgcawu, kolonel Peet Coetzee, het lede van SAPD by die Gemsbok Grenspos toegejuig vir ‘n uitstekende werk en opsporing van vee wat na bewering uit Botswana gesmokkel is. Die grensposbevelvoerder het inligting ontvang oor ‘n manlike persoon wat diere uit Botswana smokkel en dit glo in sommige gebiede naby die grenspos verkoop het. . Vir meer lees ons 14 Jan 2022 uitgawe