Gordonia slagter slaan weer toe
GEMSBOK-SPRINGBOK: Die man wat bekend staan as die Gordonia Slagter, Devon Ovies (32), het verlede week op aanklag van poging tot moord in die hof hier verskyn.
Ovies, wie in 2015 ’n verpleegsuster van Upington doodgesteek, haar maag oopgesny en haar ingewande verwyder het, het sy 38-jarige suster by hul huis in Concordia gesteek. To read more, read our 21 Jan 2022 issue.