Plantdiewe vas
GEMSBOK-SPRINGBOK: Vier mans is in hegtenis geneem nadat hulle na bewe-ring in besit van bedreigde plantspesies ter waarde van ongeveer R2 miljoen gevind is, het die SAPD in die provinsie Saterdag gesê.
Lede van die Springbok SAPD se veediefstal- en bedreigde spesie-eenheid het in die vroeë oggendure van Saterdagoggend ‘n suksesvolle operasie uitgevoer, wat gelei het tot die inhegtenisneming van vier verdagtes vir die besit van bedreigde spesies, het woordvoerder Brigadier Mohale Ramatseba in ‘n verklaring gesê. To read more, read our 3 July 2020 issue.