100 MW Karoshoek Solar One CSP-projek in NK in gebruik
GEMSBOK-KAROS: Die 100 MW Karoshoek Solar One-projek is verlede week in gebruik geneem.
Dit is die nuutste sukses in die regering se hernubare energie-onafhanklike kragproduserende verkrygingsprogram (REIPPPP).
Karoshoek is ‘n gekonsentreerde sonkragprojek (CSP) wat die son se energie “oes” deur ‘n reeks “gebuigde” spieëls. Deur hierdie energie te gebruik om ‘n hoë-temperatuur vloeistof te verhit, dryf die aanleg ‘n stoomturbine om die energie in elektrisiteit om te skakel.To read the full story, read our 14 December 2018 issue.